Geletterdheid

VOLWASSE ONDERRIG

Koordineerder: Este van Zyl

Este Willie

Este en Willie van Zyl bied ongeletterdheidsklasse op Woensdagaande in De Doorns aan en Donderdagoggende, 10 – 12vm, by Klub 60 en De Doorns-Oos

Geletterdheid groep

LEERHULP

Este bied leerhulpklasse vir skoolleerlinge van De Doorns-Oos en Stofland op Maandae van 4 – 6nm aan. Die volgende vakke word aangebied: Wiskunde en Taalgeletterdheid Gr 1-5 en Gr 6-10.