EREDIENS

Wanneer:

Elke Sondag, 09:30

Waar:

1 Kerkstraat, De Doorns, Hoof Kerkgebou

Almal is welkom
Kom sluit gerus by ons aan! 

KLEUTERKERK

Wanneer

Elke Sondag, 09:30

Waar

NG Murray Gemeente, kleinsaal

Kleuterkerk word gehou tydens elke erediens vir alle kinders tussen die ouderomme 2-5 jaar 

KATEGESE

Wanneer:

Elke Sondag tydens skoolkwartale, 10:30

Waar:

NG Murray Gemeente, Sondagskoolkamers

Kategese is gemik daarop om die jeug (7-16 jaar) toe te rus met Bybelse kennis

BELYDENIS

Wanneer:

Elke Sondag, 10:30

Waar:

NG Murray Gemeente, Kleinsaal

Belydenis is gemik op tieners wat graag dieper wil groei in hul geloof en verstaan wat dit beteken om te bely dat jy ‘n Christen is