WELKOM

NG Murray Gemeente

Vreugdevolle medewekers in die wingerd met die oog op God se oes

Ons is 'n NG gemeente in die mooie vallei van De Doorns. Saam leer ons om God se liefde te ken en uit te leef in die konteks van ons dorp, land en die wêreld. Enige iemand is welkom - elke individu het iets om by te dra en iets om te leer. Lees meer oor ons dienste, betrokkenheid en nuutste nuus op die onderskeie afdelings

Sondag Eredienste

Hoof kerkgebou (Afr) 09:30
Kerksaal (Eng) 09:45
Kleuterkerk 09:30
Kategese 10:30
Belydenis 10:30
Omdraaistraat (Afr) 09:45

Nuutste inlingting

October 2026

Sun Mon Tue Wed Thu Fri Sat
1
2
3
4
5
6
7
  • Leraarsforum
8
9
10
11
  • Gebed Moederskamer
  • Kleuterkerk
  • Oggenddiens
12
13
14
  • Leraarsforum
15
16
17
18
  • Gebed Moederskamer
  • Kleuterkerk
  • Oggenddiens
19
20
21
  • Leraarsforum
22
23
24
25
  • Gebed Moederskamer
  • Kleuterkerk
  • Oggenddiens
26
27
28
  • Leraarsforum
29
30
31