Bekendmakings

Ry-en-Kry Basaar 16-09-2020

Bestelvorm

Kliek op die pyltjie om die bestelvorm af te laai

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat hierdie jaar se basaar gaan plaasvind op:

 16 Sept 2020 

Dit gaan wel bietjie anders wees as vorige jare en sal in die vorm van ‘n ry-en-kry basaar gehou word.

Laai die bestelvorm af en maak jou bestelling en betaling voor 4 Sept 2020