Die Kerkraad het die week besluit ons gaan weer die 13e September 2020 ons kerk samekomste begin.
Streng maatreëls gaan in plek gestel word (soos dat daar ‘n maksimum van 50 mense by mekaar mag wees). Meer detail sal volg, maar ons sien uit om almal weer te sien! 🙂