Bekendmakings

Huis Mimosa RONDTEBASAAR

Hoe werk dit?

  1. BESTEL per e-pos of whatsapp of gee bestellingaf by Huis Mimosa
  2. BETAAL EFT saam met bestelling of kontant saam met afgee van bestelling
  3. HAAL AF Tussen 11:00 en 13:00 op die dag van die basaar by Huis Mimosa

Bestelvorm

Kliek op die pyltjie om die bestelvorm af te laai

Huis Mimosa

Huis Mimosa
ABSA
Takkode 334-207
Rek nr: 2450400192