Preke

Hier kan jy al die nuutste preke opspoor. Gaan ook gerus na on YouTube bladsy vir ‘n versameling van al ons videos:

Aanlyn Erediens

08-08-2021

Ds Louis Smith
Gen 2:21-24; Ef 5:21;
2 Kor 5:14-21

Tema: Die ontstaan en doel van die
huwelik, ook as metafoor vir die kerk

Aanlyn Erediens

01-08-2021

Ds Louis Smith
Efesiêrs 6:18-20

Tema: Ons is toegerus om te oorwin

Aanlyn Erediens

25-07-2021

Ds Miga Coetsee
2 Samuel 11 en 12

Tema: Nie te heilig vir sonde nie, nie te
sondig vir genade nie

Aanlyn Erediens

18-07-2021

Ds Miga Coetsee
2 Samuel 7:1-17

Tema: God se verbond met Dawid en met jou

Aanlyn Erediens

11-07-2021

Ds Miga Coetsee
2 Samuel 6:1-19

Tema: Krummels of sweep – Hoe aanbid jy?

Aanlyn Erediens

04-07-2021

Ds Louis Smith
1 Petrus 2:1-10

Tema: Smag na die suiwer geestelike melk van God se Woord

Erediens

27-06-2021

Ds Louis Smith
1 Petrus 2:1-10

Tema: Ons identiteit in Christus bepaal die doel van ons bestaan

Erediens

20-06-2021

Ds Miga Coetsee
Job 38

Tema: Wie is jy, en wie is Ek?

Erediens

13-06-2021

Ds Louis Smith
2 Kronieke 14-16

Tema: Dis belangrik op wie jy besluit om te vertrou

Erediens

06-06-2021

Ds Miga Coetsee
1 Samuel 8:4-20

Tema: Wie is jou Koning?

Erediens

30-05-2021

Bernard Joubert
Johannes 14:23

Tema: Ons verhouding met die Vader, Seun en Heilige Gees

Pinksterdiens 6

23-05-2021

Ds Louis Smith
Efesiërs 6

Tema: Die Wapenrusting van God

Pinksterdiens 5

20-05-2021

Ds Louis Smith
Efesiërs 6

Tema: Die Wapenrusting van God

Pinksterdiens 4

19-05-2021

Ds Louis Smith
Efesiërs 6

Tema: Die Wapenrusting van God

Pinksterdiens 3

18-05-2021

Ds Louis Smith
Efesiërs 6

Tema: Die Wapenrusting van God

Pinksterdiens 2

17-05-2021

Ds Louis Smith
Efesiërs 6

Tema: Die Wapenrusting van God

Pinksterdiens 1

16-05-2021

Ds Louis Smith
Efesiërs 6

Tema: Die Wapenrusting van God

Erediens – Belydenisaflegging

09-05-2021

Ds Louis Smith
Lukas 15:11-32

Tema: Leef saam met my; ‘n Uitnodiging tot Intimiteit

Erediens

02-05-2021

Ds Miga Coetsee
Handelinge 8:26-40

Tema: Soekers en Bedienaars

Erediens

25-04-2021

Ds Miga Coetsee
Johannes 10:7-21

Tema: Intimiteit deur Gehoorsaamheid

Erediens

18-04-2021

Getuienis van Jacques Marais
Psalm 30 

Erediens

11-04-2021

Ds Louis Smith
Johannes 19:28-30 en 1 Korintiërs 11:20-22

Tema: Tetelestai

Opstanding Sondag
Aanlyn Erediens

04-04-2021

Ds Miga Coetsee
Johannes 19:28-30 en 1 Korintiërs 11:20-22

Tema: Tetelestai

Goeie Vrydag Gesinsliturgie

02-04-2021

Ds Miga Coetsee
Verskeie Tekste

Tema: Vier saam as gesinne die Goeie Vrydag maaltyd

Erediens

28-03-2021
Ds Louis Smith
Filippense 4:4-7

Tema: Behou jou intimiteit met God deur jou vrees en bekommernisse na Hom te neem

Erediens

21-03-2021
Ds Miga Coetsee

1 Konings 19
Tema: Intimiteit deur Stilte

Erediens

14-03-2021
Ds Miga Coetsee

Hebreërs 11
Tema: Hoe lyk intimiteit deur geloof?

Erediens

07-03-2021
Ds Louis Smith

Hebreërs 3
Tema: Sonder geloof en vertroue kan daar nie intimiteit met God wees nie

Erediens

28-02-2021
Ds Miga Coetsee

Hebreërs 4:12-13 & 2 Timoteus 3:16-17
Tema: Intimiteit deur God se Woord: Hoe doen ons dit?

Erediens

21-02-2021
Ds Louis Smith

Openbaring 3:14-22
Tema: Bewaar jou honger en dors na die Here

Erediens

14-02-2021
Ds Miga Coetsee

2 Konings 2:1-12
Tema: ‘n Dubbele Deel

Erediens

07-02-2021
Ds Louis Smith

Markus 5
Tema: Hoe belangrik dink jy is jy werklik vir God?

Aanlyn Erediens

31-01-2021
Ds Miga Coetsee

Verskeie Tekste
Tema: Goddelike Kennis en Wysheid

Aanlyn Erediens

24-01-2021
Ds Louis Smith

Verskeie Tekste
Tema: God se groot uitnodiging: intimiteit met Hom

Aanlyn Erediens

17-01-2021
Ds Louis Smith

Jeremia 29
Tema: Ongeag ontwrigting in ons lewens het God vir ons ʼn toekoms in gedagte

Aanlyn Erediens

10-01-2021
Ds Miga Coetsee

Markus 1:1-11
Tema: Waarom Jesus se doop?

Aanlyn Erediens

03-01-2021
Ds Miga Coetsee

Psalm 147
Tema: Wie vertrou jy?

Aanlyn Erediens

27-12-2020
Ds Miga Coetsee

Jesaja 61:10-62:5
Tema: Totdat, nie omdat of sodat nie

Aanlyn Kersdiens

25-12-2020
Ds Miga Coetsee

Verskeie tekste
Tema: Onthou die Kersverhaal

Aanlyn Erediens

20-12-2020
Ds Miga Coetsee

Lukas 1:39-56
Tema: Maria se loflied

Erediens

13-12-2020
Ds Louis Smith

Jesaja 61
Tema: Die blye boodskap van Jesus se geboorte plaas ‘n roeping op elkeen wat glo

Erediens

06-12-2020
Ds Miga Coetsee

2 Petrus 3:1-13
Tema: Wagtend…

Erediens

29-11-2020
Ds Louis Smith

Filippense 1:20-26
Tema: Wanneer God alles gee word dit my begeerte om alles vir Hom te gee

Kerssangdiens

22-11-2020
Ds Louis Smith & Span

Erediens

15-11-2020
Ds Louis Smith

Filippense 1:1-11
Tema: God doen alles en vra alles

Kinderdiens

08-11-2020
Ds Miga Coetsee

Matt 25:31-46
Tema: Goeddoen aan die minste

Erediens

01-11-2020
Ds Miga Coetsee

Psalm 34

Tema: Altyd Goed

Erediens

25-10-2020
Ds Bossie Muller

Deuteronomium 6

Tema: Moenie vergeet nie

Nota: Weens tegniese probleme is die diens nie volledig opgeneem nie. Ons vra om verskoning hiervoor

Erediens

18-10-2020
Ds Eric Swanepoel

Markus 5:1-20

Tema: Die Besetene van Gerasa

Erediens

11-10-2020
Ds Louis Smith

Romeine 13:8-10

Tema: Die Geestelike Gimnasium van die Liefde

Aanlyn Erediens

04-10-2020
Ds Miga Coetsee

Psalm 80:7-14

Tema: God se Wingerd

Aanlyn Erediens

27-09-2020
Ds Miga Coetsee

Hebreërs 12:1-3

Reeks – Eenheid: Eenheid in ons Ewige Tuiste

Aanlyn Erediens

20-09-2020
Ds Louis Smith

1 Johannes 4:7-21

Reeks – Eenheid: God se Liefde is in ons

Aanlyn Erediens

13-09-2020
Ds Louis Smith

Johannes 17:20-26

Reeks – Eenheid: Eenheid deur die Heilige Gees

Aanlyn Erediens

06-09-2020
Ds Miga Coetsee

1 Korintiërs 12:12-27

Reeks – Eenheid: Eenheid deur gestuurdheid

Aanlyn Erediens

30-08-2020
Ds Louis Smith

Johannes 17:11-16

Reeks – Eenheid: Eenheid teen die bose

Aanlyn Erediens

23-08-2020
Ds Miga Coetsee

 Johannes 17:8-17; Psalm 19:8-15

Reeks – Eenheid: Eenheid in die waarheid

Aanlyn Erediens

16-08-2020
Ds Louis Smith

Johannes 17:13-19; Romeine 6:12-14

Reeks – Eenheid: Eenheid in heiligmaking

Aanlyn Erediens

09-08-2020
Ds Louis Smith

Johannes 17

Reeks – Eenheid: Eenheid in verheerliking

Aanlyn Erediens

02-08-2020
Ds Miga Coetsee

 Johannes 17:9-19

Reeks – Eenheid: Eenheid in gebed

Aanlyn Erediens

26-07-2020
Ds Miga Coetsee

Johannes 13

Reeks – Eenheid: Eenheid as dissipels

Aanlyn Erediens

19-07-2020
Ds Louis Smith

Matteus 6:9-13

Onse Vader 3: Die fokus van gebed

Aanlyn Erediens

12-07-2020
Ds Miga Coetsee

Matteus 13:1-23

Gelykenis van die saaier

Aanlyn Erediens

05-07-2020
Ds Louis Smith

Matteus 6:9, Romeine 8:12-17 

Onse Vader 2: wat beteken gebed

Aanlyn Erediens

28-06-2020
Ds Miga Coetsee

Psalm 13

Vertroue in God deur moeilike tye

Aanlyn Erediens

21-06-2020
Ds Louis Smith

Matteus 6:9-13, 7:7-11

Onse Vader wat in die Hemel is

Aanlyn Erediens

14-06-2020
Ds Miga Coetsee

Genesis 18: 1-15

God se beloftes

Aanlyn Erediens

07-06-2020
Ds Miga Coetsee

Genesis 1

Geskep in God se beeld

Aanlyn Erediens

24-05-2020
Ds Miga Coetsee

 1 Korintiërs 6:12-20

PINKSTERFEES

Ons liggaam as ‘n tempel vir die Heilige Gees

Aanlyn Video

21-05-2020
Ds Miga Coetsee

Johannes 16: 5-15

HEMELVAART

Aanlyn Erediens

17-05-2020
Ds Louis Smith

Fillipense 3

Tyd om die ‘reset’ knoppie te druk

Aanlyn Erediens

10-05-2020
Ds Louis Smith

Jakobus 4:13-17, Mattheus 10:29-30  

Het enige iets regtig verander?

Aanlyn Erediens

03-05-2020
Ds Miga Coetsee

Psalm 119:1-6

Waar vind ‘n mens leiding in tye wat jy nie God se stem hoor nie

Aanlyn Erediens

26-04-2020
Ds Louis Smith

Markus 6

Moet jou nie ontstel nie, glo net

Aanlyn Erediens

19-04-2020
Ds Miga Coetsee

Numeri 14

Die beloofde land en vertroue in God se belofte

Aanlyn Erediens

12-04-2020
Ds Louis Smith

Johannes 20:1-18

Paas Sondag

Aanlyn Erediens

10-04-2020
Ds Miga Coetsee

Fillipense 2

Goeie Vrydag: wat sê Die Bybel oor COVID-19

Aanlyn Erediens

05-04-2020
Ds Louis Smith

Matt 4:1-11

Die versoeking van Jesus

Aanlyn Erediens

29-03-2020
Ds Louis Smith

Psalm 139

Woestyn tye

Aanlyn Video

26-03-2020
Ds Miga Coetsee

Mid-week video

Kreatiewe liefde

Aanlyn Erediens

22-03-2020
Ds Miga Coetsee

Efesiërs 5:6-20

Onsekere tye en dankbaarheid