Bekendmakings

Kerk tydens COVID-19

Tydens ons nasionale grendeltyd, mag ons ongelukkig nie as gemeente in ‘n gebou by mekaar kom nie. Ons kan wel te danke aan vandag se tegnologie steeds saam staan en mekaar ondersteun en saam groei.

Daar sal elke Sondag ‘n preek beskikbaar gemaak word op ons Youtube kanaal. Hierdie ‘link’ sal op whatsapp gedeel word, of jy kan na ons ‘preke’ afdeling op die webtuiste gaan

Indien jy nie op die whatsapp groep is nie, kontaks ons gerus om op die ‘broadcast’ te kom

Vir meer inligting oor die kerk se posisie tydens COVID-19, laai hierdie dokument af: